購物比價找書網找車網
FindBook  
 有 1 項符合

Kruitvat

的圖書
Kruitvat Kruitvat

作者:Janse Van Vuuren 
出版社:Createspace Independent Publishing Platform
出版日期:2014-03-14
語言:其他語文   規格:平裝 / 218頁 / 22.91 x 15.19 x 1.17 cm / 普通級/ 初版
圖書選購
型式價格供應商所屬目錄
 
$ 494
博客來 博客來
懸疑驚悚小說
圖書介紹 - 資料來源:博客來   評分:
圖書名稱:Kruitvat
 

Die jong koerantbaas op Phalaborwa, Adriaan Ferreira, het baie hooi op sy vurk. Hy het aanvanklik gedink sy koerant, Bosveld Nuus, gaan 'n rustige lewe tot gevolg h . Want hoe moeilik kan dit nou wees om oor sportbyeenkomste en troues te skryf? Maar di amateur joernalis sit die pot heeltemal mis. Eers word 'n swart meisie noodlottig in 'n tref-en-trap beseer en daarna volg 'n grusame moord. Twee uiteenlopende gebeure, wil dit voorkom, maar die gerugte op die dorp vertel 'n ander storie. En gemoedere loop hoog. Gooi by hierdie onstabiele situasie ekstreem konserwatief-christelike sienings, 'n Portugees wat met wapens smokkel, 'n verhouding met die verkeerde vrou en 'n vriend uit Adriaan se verlede wat ou spoke opjaag en jy het 'n kruitvat wat wag om te ontplof. Adriaan sit dalk op die grootste - maar ook die gevaarlikste storie van sy kort joernalistieke lewe. En hy is beslis nie toegerus vir di een nie. Wat jy sien, is nie altyd wat jy kry nie.

 

作者簡介

Henning J van Vuuren het ná skool aan die Universiteit van Pretoria in die regte studeer. Daarna sluit hy hom by die Suid-Afrikaanse Polisie aan, waar hy ’n offisier word. Hy bekwaam hom later as prokureur, maar sy passie vir skryf laat hom ’n kursus in Kreatiewe Skryfkuns en Joernalistiek loop. Hy het ook as joernalis vir Laevelder in Nelspruit gewerk. Etlike kortverhale uit sy pen, in Afrikaans sowel as Engels, is op Litnet gepubliseer, en hy was in 2009/2010 een van die top-vyf in Tafelberg/Sanlam se Jeugromankompetisie. ’n Geldelike bydrae deur die Departement van Kuns en Kultuur het die skryf van Kruitvat moontlik gemaak.

 

詳細資料

  • ISBN:9781497327771
  • 規格:平裝 / 218頁 / 22.91 x 15.19 x 1.17 cm / 普通級 / 初版
  • 出版地:美國
贊助商廣告
 
金石堂 - 今日66折
三國笑史5--神算孔明揚名天下
作者:林明鋒
出版社:五南圖書出版股份有限公司
出版日期:2015-07-25
66折: $ 185 
金石堂 - 今日66折
颶光典籍首部曲王者之路上下冊套書
作者:布蘭登.山德森
出版社:奇幻基地出版事業部
出版日期:2012-07-10
66折: $ 659 
金石堂 - 今日66折
實習神明手冊有聲書第 2 輯
作者:許添盛(醫師)
出版社:賽斯文化
出版日期:2021-01-08
66折: $ 660 
金石堂 - 今日66折
未知的實相有聲書第1輯(新版)
作者:許添盛醫師主講
出版社:賽斯文化
出版日期:2019-05-06
66折: $ 660 
 
博客來 - 暢銷排行榜
請解開故事謎底【2025珍藏特裝組】
$ 594 
Taaze 讀冊生活 - 暢銷排行榜
影響力:讓人乖乖聽話的說服術(全新增訂版)
作者:羅伯特.席爾迪尼
出版社:久石文化事業有限公司
出版日期:2022-05-06
$ 379 
博客來 - 暢銷排行榜
特殊傳說Ⅲ【2025珍藏特裝組】
作者:護玄
出版社:蓋亞
出版日期:2025-02-12
$ 702 
金石堂 - 暢銷排行榜
還在戀愛試用期,未免也太喜歡(全)
作者:悠ちとせ
出版社:東立出版社
出版日期:2025-02-19
$ 119 
 
Taaze 讀冊生活 - 新書排行榜
菩提天眼9
作者:梵高先生
出版社:今古傳奇(滾石移動)
出版日期:2025-02-21
$ 250 
金石堂 - 新書排行榜
雙層壓克力吊飾《神使劇場》繃帶小白
作者:醉琉璃
出版社:原動力文化事業有限公司
出版日期:2025-02-12
$ 270 
Taaze 讀冊生活 - 新書排行榜
似水流年
作者:金一
出版社:白象文化事業有限公司
出版日期:2025-02-01
$ 279 
Taaze 讀冊生活 - 新書排行榜
英雄聯盟之三路殺神1
作者:風火山林
出版社:今古傳奇(滾石移動)
出版日期:2025-02-21
$ 210 
 

©2025 FindBook.com.tw -  購物比價  找書網  找車網  服務條款  隱私權政策