購物比價 | 找書網 | 找車網 |
FindBook |
|
有 1 項符合
Fred Coop的圖書 |
![]() |
$ 273 電子書 | Soet & S(t)out staaljies & stories
作者:Fred Coop 出版社:Fred Coop 出版日期:2017-11-08 語言:英文 ![]() ![]() |
|
‘n Allegaartjie van leesgenot. Skreeusnaakse dinge wat mense doen soos die vreemde bydrae in ‘n gemeente se kollektebord; die eenkeer wanneer dit maar reg is om ‘n kragwoord te gebruik; die blus van romantiese vurigheid en vele ander humor wat voortspruit uit situasies en optredes. ‘n Knerts besadigheid en mooi stories en les bes, ‘n streepseltjie “kan dit waar wees?”
Ontspanningsliteratuur vir die sitkamer, die strand of met bedtyd vir ‘n ieder en ‘n elk.
|